Welkom by Silostrat

Silostrat is ‘n plaaslike Graan handelshuis met sy kern besigheid in die verhandeling van graan in beide die fisiese mark en die mark vir afgeleide instrumente op die Landbou-produkte afdeling van die JSE, algemeen bekend as SAFEX (South African Future Exchange Market). Fisiese graan word hoofsaaklik by produsente gekoop en weer deur gelewerde kontrakte verkoop aan verwerkers (meulenaars, veevoer vervaardigers, olie perse en voerkrale) in Suider Afrika asook plaaslike- en internasionale graan handelshuise.

Kontak ons vir meer inligting…

Volg ons op sosiale media

© Silostrat (Pty) Ltd | 2020
Alle regte voorbehou

Lid van die Silostrat Investments Groep